Family friendly

Gelofte Fees

Sat Dec 16, 16:00 - Sun Dec 17, 00:00

Westcliff School Of Skills Hall

ABOUT

Saterdag 16 Desember 2023 vier ons Gelofte Dag. Ons het iets vir die hele gesin.

Ons steek die vuur aan en maak lekker potjiekos en roosterkoek. Daar sal ook roosters wees as U ietsie op die kole wil gooi.

Ons het Boeresports vir die kinders en natuurlik is Mamma & Pappa welkom om te deel in die sport.

Met lekker afrikaanse musiek in die agtergrond deel ons die dag in trots Afrikaans met vriende om die vuur.

Later die aand stooi ons meel op die vloer en dans tot laat aand.


Hekke maar 16:00

Veilige parkeering binne skoolterrein.

Kos word bedien van 19:00

Dansvloer maak 20:00 oop


Volwasse Ingang - R150 (coolerbox met drankies en vleis welkom)

Kinders onder 16 jaar - R50 (Gratis Roosterkoek & Boeresports)

Volwasse Ingang met Hoender Potjiekos & Roosterkoek - R230

Volwasse Ingang met Skaap Potjiekos & Roosterkoek - R250


Hoender Potjiekos & Roosterkoek - R100

Skaap Potjiekos & Roosterkoek - R120

DIRECTIONS

Gelofte Fees
Westcliff School Of Skills Hall
Old Paarl Rd, Bellville, Cape Town, 7530
Get Directions