Family friendly

Buffelsfontein in die 'Bosch

Tue Feb 13, 15:00 - Tue Feb 13, 22:00

Jan Marais Park

ABOUT

Mini-Buffelsfontein Brandewyn fees in Stellenbosch op die 13de Februarie in die Jan Marais natuurreservaat. Ons kuier van 15:00 af met plaaslike talent op die verhoog waar Jakkie Louw, Jay, Eloff en Appel vir ons sing. Daar gaan 'n lekker groot brandewyntuin beskikbaar wees, met bier en ander snaakse deurskynende drankies as tweede opsie.

Kampstoele, piekniek komberse en strandsambrele is wekom.

Geen Gazebo's, eie drank of eie kos nie.

Kos stalletjies sal beskikbaar wees.

Alkohol sal nie verkoop word aan persone onder 18 nie.

Geen troeteldiere.


15:00 Lewendige Musiek

16:00 Jakkie Louw

17:00 Jay 

18:00 Eloff 

19:00 Appel 

DIRECTIONS

Buffelsfontein in die 'Bosch
Jan Marais Park
11 Marais Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions