No under 18s
Glaskas En Kristy Steyn Live By Sowaar Bar
Sat Dec 2, 17:00 - Sun Dec 3, 00:00
Sowaar Bar
ABOUT
Afrikaanse rock legendes GLASKAS is weer op ons stage die December! Hulle word hedging deur die up and coming Kristy Steyn wie haar nuwe single en music video op die aand launch. Kry jou tickets nou!
Tickets
Early Bird - R80 (Slegs 50 beskikbaar),
General - R100
Doors - R120
VIP tafel vir 4 - R2,000 (slegs 2 beskikbaar, bel 065 810 1874 vir meer info.
Geen onder 18's.
Geen wapens.
ROAR.