No under 18s

SOKKIE by die Daisy Jones Bar, Stellenbosch

Sat Dec 2, 17:00 - Sat Dec 2, 23:00

The Daisy Jones Bar at OMG

ABOUT

Kry jouself by Daisy Jones op die 2de Desember vir die tweede van nog baie SOKKIE-aande! Ons groot dansvloer is perfek vir dit, ons het wêreldklas klank, en boonop is die dop ook nog bekostigbaar!


R30 vir enkel-lopendes maar R50 vir x2 mense!


DJ DeskTappingDude sal verseker dat die musiek mooiloop.


Kry jou kaartjie hier: https://qkt.io/WPlaSu


Reg van toegang word voorbehou.

Vir enige navrae, kontak ons gerus via WhatsApp: 064 968 2015

DIRECTIONS

SOKKIE by die Daisy Jones Bar, Stellenbosch
The Daisy Jones Bar at OMG
r44 klapmuts rd, Stellenbosch, 7613
Get Directions