Roosdoring
Mon Nov 20, 20:00 - Tue Nov 21, 17:00
Adam Small Theatre Complex
ABOUT
Nes elkeen van haar vroulike voorouers, is Marijke se ma 'n huisvrou. Roosdoring belig die diepgaande invloed wat 'n moeder se onwrikbare toewyding aan haar jongste en enigste dogter se selfontdekkingsreis kan hê. 'n Kabaret oor die ingewikkeldheid van moederskap, selfopoffering en die onbedoelde gevolge daarvan.
Like each of her female ancestors, Marijke's mother is a housewife. Roosdoring illuminates the profound influence a mother's unwavering commitment can have on her youngest and only daughter's journey of self-discovery. A cabaret about the intricacies of motherhood, self-sacrifice, and its unintended consequences.
Age restriction: 16