BERNICE WEST: FANCOURT SUMMER MUSIC LINE-UP:

Mon Jan 1, 17:00 - Mon Jan 1, 20:00

The Ballroom at Fancourt

ABOUT

Bernice West (gebore Bernice van der Westhuizen; 21 Oktober 2000, Rustenburg, Suid-Afrika) is 'n Afrikaanse sanger-liedjieskrywer van Swartruggens, Noordwesprovinsie, wat op 13 Maart 2020 haar eerste enkelsnit Sonop-Blom vrygestel het. Sy het bekendheid verwerf as naaswenner van die TV-musiekwerklikheidsreeks 'Maak My Famous' op die TV-kanaal kykNET. Sy het ook deelgeneem aan die Bohemian Rhapsody-musiekvideo deur Hoërskool Rustenburg-koor, wat in die media opslae gemaak het


17:OO DOORS OPEN

18:OO SHOW STARTS

DIRECTIONS

BERNICE WEST: FANCOURT SUMMER MUSIC LINE-UP:
The Ballroom at Fancourt
Montagu St, Blanco, George, 6530
Get Directions