DROOMSINDROOM: FANCOURT SUMMER MUSIC LINE-UP

Thu Dec 28, 19:00 - Thu Dec 28, 22:00

The Ballroom

ABOUT

Droomsindroom:


Broer Duo Kirsten en Kyle van Droomsindroom het hulle dans skoene aan getrek vir hulle nuutste enkelsnit “Dans alleen” Droomsindroom het met hulle eerste vrystelling in 2022 die land betower met hulle liedjie “Hey Sonneblom” . Sedert “Hey Sonneblom” se vrystelling het die broers die land wyd en suid getoer en ook n draai in Amsterdam en Dubai gaan maak.


Met hul energieke optredes is hulle besig om een van die grootste name in Afrikaans te word.


19:00 DOORS OPEN

20:00 SHOW STARTS

DIRECTIONS

DROOMSINDROOM: FANCOURT SUMMER MUSIC LINE-UP
The Ballroom
Montagu St, Blanco, George, 6530
Get Directions