Sun Dec 31, 18:00 - Mon Jan 1, 01:00
Soutveld
18:00 31.12.23 @ Soutveld
R50 pp. (volwassenes en kinders)
Tema: Cowboy.
Bring eie vleis & eetgerei.
Bykosse, vuur, musiek en speletjies word verskaf.
Kontantkroeg beskikbaar.
Tente word aangemoedig.