Family friendly

Spoegwolf live by The Stables, Stilbaai (SOLD OUT)

Sun Dec 17, 13:00 - Sun Dec 17, 20:00

The Stables, Stilbaai

ABOUT

KAARTJIES IS UITVERKOOP

Spoegwolf is terug in Stilbaai vir die eerste keer in 3 jaar! Kom vang ons live by The Stables, Sondag 17 Desember 2023 vir 'n intieme laatmiddag show in een van die lekkerste dorpe op die Suidkus!


Hekke maak 13:00 oop en Spoegwolf is 17:00 op die verhoog.


Kaartjies kos R280 vir volwassenes en R100 vir kinders onder 13.

Die plek is beperk, so kry joune vroegtydig!


*Sitplek by tafels is beperk en onbespreek. Bring jou piekniek kombers saam as jy op die gras wil sit!


*Geen eie kos of drank word toegelaat nie. Alles is beskikbaar by die venue.


Vir enige navrae, kontak Annemarie: 

+27 76 073 3694

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf live by The Stables, Stilbaai (SOLD OUT)
The Stables, Stilbaai
R305, Erf East, 220 Main Rd, Still Bay East, Still Bay, 6674
Get Directions