Family friendly

Vellie's bied aan Steve Hofmeyer gevolg deur Dromedaris

Fri Dec 1, 19:00 - Fri Dec 1, 20:00

Vellie's Bar and Grill

ABOUT

1 Desember skop ons behoorlik af met Steve Hofmeyer wat ons kom bederf!


Vrydag Vanaf 19h00 en dan gevolg deur Hans Dromedaris!


Dit is mos hoe jy die Desember vakansie wil begin!


Kry jou kaartjies vandag teen R100 pp (kinders onder10jaar is gratis)!


Dit gaan n show wees wat Jy nie wil mis nie!



DIRECTIONS

Vellie's bied aan Steve Hofmeyer gevolg deur Dromedaris
Vellie's Bar and Grill
450 Myburgh St, Capital Park, Pretoria, 0084
Get Directions