No under 18s

Die Wyn Show: Christmas Time! (Die Kelder @ Centurion Teater)

Tue Dec 5, 19:30 - Thu Dec 7, 22:30

Die Kelder @ Centurion Teater

ABOUT



Christmas Time!


With our Rockstar Christmas Carolers singing...

THE GREATEST CHRISTMAS HITS OF ALL TIME!


Wine Tasting, Dinner

& Entertainment...

THE PERFECT YEAR-END

FUNCTION!


Die populêre TREFFER-geleentheid! Bespreek betyds! Kaartjies verkoop gou weens besonderse aanvraag! Beperkte plekke beskikbaar.

 

All you want for Christmas is...Food, Wine and a Good TIME!

Die Wyn Show se tema is hiérdie keer alles Kersfees! LIVE vermaak deur ons rockstar carolers met die GROOTSTE KERSFEES-TREFFERS van ALLE TYE!

 

DIE WYN SHOW is ‘n treffer-geleentheid waar gaste vervoer word deur die wêreld van wyn, kos en kuns met ‘n tema. Hoe klink ‘n wynproe, aangebied deur een van die land se voorste wynkenners, Judith Lee; ‘n gepaartgaande ligte vier-gereg ete vaardig voorberei deur ‘n professionele sjef van Jan se Kombuis, top-klas vermaak, alles in die knus en klassiek-romantiese omgewing van Die Kelder by die Centurion Teater?

 

As dit nie soos ‘n onvergeetlike ervaring klink nie, weet ons nie wat sal nie! Perfek vir ‘n ‘Date Night’, JAAR-EIND funksie of ‘n heerlike kuier saam met vriende voor die einde van die jaar!

 

 Kaartjies: R330.00 pp (Insluitend Wynproe, Ete en Vermaak)

Datums: 5, 6 & 7 Desember 2023

Tema: Christmas Time!

Tyd: 19h00 vir 19h30

Plek: Die Kelder @ Centurion Teater

 

Bespreking noodsaaklik. Beperkte aantal plekke beskikbaar.

 

Kontantkroeg beskikbaar vir enige verdere drankies.

Bestellings teen spesiale pryse, direk van wynplase, sal ook geneem word.

 

Geen onder 18’s.

DIRECTIONS

Die Wyn Show: Christmas Time! (Die Kelder @ Centurion Teater)
Die Kelder @ Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions