No under 16s

Sondeskok

Mon Nov 20, 16:00 - Tue Nov 21, 21:00

Adam Small theatre Complex

ABOUT

/'sond?skok/

s.nw.


'n Klein puls van elektrisiteit wat deur die brein vlieg wanneer jy toegelaat word om oor geloof te lag. 'n Oomblik in tyd waar jy nie jou glimlag hoef weg te steek, omdat jy bang is wat die kerktannies van jou gaan dink nie. Jy ervaar 'n sondeskok wanneer jy wakker skrik met 'n meisie in jou bed en 'n groter sondeskok wanneer jy besef sy is eintlik 'n hy. Dis die gevoel wat jy kry wanneer iemand wat jy ken sondig en jy hulle vir 'n jaar vermy, omdat jy bang is dis aansteeklik.


/'sond?skok/

noun


A tiny surge of energy that pierces through the brain when you are allowed to laugh at religion. A moment in time where you don't have to hide your smile because you're scared what other religious people might think of you. You experience a sondeskok when you wake up to a girl in your bed and a bigger sondeskok when you realise your ass hurts. It's the feeling you get when someone you know sins and you avoid them like the plague because you're scared it's contagious.



Age restrictions:

16 SLPB

DIRECTIONS

Sondeskok
Adam Small theatre Complex
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7602
Get Directions