Family friendly
Die Mooiste Monsters op safari
Fri May 24, 17:30 - Sat May 25, 11:00
Ons Kinderhuis
ABOUT
Hierdie is die 3de produksie in ons reeks van die Mooiste Monsters.
Hierdie keer gaan hou die monsters bietjie vakansie in Australië.
Hulle leer nie net van vreemde en nuwe diere nie, maar leer ook 'n paar baie belangrike lesse.
Ons het hierdie produksie juis so geskryf dat dit' n groter teikenmark het. Voorskool tot graad 5 sal verseker daarvan hou.
Moenie hierdie prettige produksie mis nie!
DIRECTIONS
Die Mooiste Monsters op safari
Ons Kinderhuis
Victoria Rd, Willows, Bloemfontein, 9301
Get Directions