No under 16s
Spore in die stof - Pretoria
Wed Nov 29, 19:00 - Wed Nov 29, 21:00
Nush Cafe
ABOUT
Spore in die stof is 'n eerste van sy soort waar die gedigte van een digter illustreer is in kalligrafie en kuns, alles in een koffietafelboek.
Anton skryf as @mieropdieman en skryf oor universele onderwerpe, relevant to menswees en leef.
Hy gaan gedigte voorlees en meer vertel oor hierdie unieke ervaringsbundel.
Beperkte oorspronklike kalligrafie werke sal ook te koop aangebied word.
Kom geniet die geleentheid saam met vriende en bespreek jou plek vroegtydig.