No under 16s

ADAPT OR DIE

Fri Nov 17, 18:00 - Sat Nov 18, 19:50

Toneelhuis

ABOUT

Die wêreld is besig om te verander. Vinnig. Wat sal gebeur met die samelewing as ons ook moet verander? Vier konserwatiewe karakters wat nie weet hoe, of eenvoudig net nie wil verander nie, deel hul menings sonder filter in hierdie kras, satiriese een-vrou kabaret.


'n Kabaret deur Cara Rossouw

Begeleiding deur Trompie Booysen

DIRECTIONS

ADAPT OR DIE
Toneelhuis
55 Shortmarket St, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000
Get Directions