No under 13s

Alma Nel drama-ateljee

Wed Nov 1, 18:00 - Wed Nov 1, 20:00

Hoërskool Jan van Riebeeck- Klubhuis

ABOUT

Kom klink gerus 'n glasie op uitmuntende werk van ons buite-drama-leerders! Geniet hul talent of kom kyk as jy dalk betrokke wil raak by buite-drama volgende jaar.


Wanneer: Woensdag, 1 November 2023

Waar: Hoërskool Jan van Riebeeck Klubhuis

Tyd: 18:00

Koste: R30


DIRECTIONS

Alma Nel drama-ateljee
Hoërskool Jan van Riebeeck- Klubhuis
0A Quarry Hill Rd, Tamboerskloof, Cape Town, 8001
Get Directions