Family friendly

GEVLEG DEUR DIE BENE

Wed Dec 6, 19:00 - Wed Dec 6, 21:00

WORCESTER STADSAAL

ABOUT

Gevleg deur die bene is n danswerk van een uur lank. Ons bleed uit verskillende storielynne wat in ons deesdae se lewens gebeur. Die danswerk vat jou deur geskiedenis van 1800 en hoe ons as mens nou beinvloed is. Die produksie skyn 'n lig op die menslike kapasiteit vir groei en veerkragtigheid, en herinner gehore dat selfs in die aangesig van teëspoed en trauma, daar altyd hoop is vir genesing en dit skep van 'n gevoel van behoor.


"Gevleg deur die bene" beklemtoon die transformerende aard van gemeenskap en die belangrikheid van empatie in die genesing van wonde en die herbou van vertroue.

DIRECTIONS

GEVLEG DEUR DIE BENE
WORCESTER STADSAAL
Breede Valley, High St, Worcester, 6850
Get Directions