Family friendly
Scallywag
Fri Dec 8, 19:00 - Fri Dec 8, 23:00
The Off Road Sports Pub & Grill
ABOUT
Koop vroegtydig kaartjies om teleurstelling te voorkom!
Ongelukkig neem ons géén tafelbesprekings nie. Ons werk op ‘n “1st come, 1st serve” basis.
Geen eie drank word toegelaat nie - ons kroeg en Restaurant is oop.
Ons is 'n gesinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom.
Aanwysings:
Vanaf Parys gaan oor die brug +/- 2 km aan die linkerkant (Waar die vliegtuig staan) op die Fochville/ Potchefstroom Pad (R53) .
Vir navrae, kontak 074 327 5868.
Off Road Facebook
Off Road Youtube