Family friendly

Kruis Kunste Fees

Fri Dec 15, 10:00 - Sun Dec 17, 13:00

Pinksterpark

ABOUT

'n Christelike fees in die Helderberg van die 15de tot die 17de Desember met baie om te doen en sien.

'n Mark vir daardie Laaste kersfees geskenke is deurlopende op die terrein ook meer as genoeg en verskeidenheid eetgoed te kry.

Program:

Vrydag 15 Des om 10:00 Bok vir Sports pret draf van 1km met boere sport aktiwiteite vir hindernisse is vir familie saam Vakansie gees bou. Lekker pryse om te wen soos Rugby kaartjies.

Vrydag aand om 19:00 Bernice West gaan Sorg vir baie energie en lofsang.

Saterdag 16 Des om 10:00 op Versoenings dag sal Steve Swart met ons gesels oor Versoening vanaf Regerings Perspektief.

Saterdag middag om 14:00 'n Baie spesiale geleentheid vir vroue Saammet Wanda Bam en haar vriendinne.

Saterdag aand om 19:00 Heerike Kerssang saammet Manuel Escorcio en geselskap.

Sondag 17 Des om 10:00 Sluit ons die fees af met 'n Getuienis diens en gaan luister na getuienisse van oral oor die wêreld.


DIRECTIONS

Kruis Kunste Fees
Pinksterpark
100 Mondeor Rd, Helderberg Rural, Cape Town, 7135
Get Directions