Family friendly

Kansel(w)eer Kersfees

Fri Dec 1, 19:00 - Sat Dec 2, 21:00

Doxa Deo Fichhardtpark

ABOUT

Hierdie is 'n familie vriendelike teater produksie wat 'n ander uitkyk op die tradisionele Kersfees verhaal gee wat ons almal ken. Met bekende karakters soos die Grinch, Cindly-Lou Who, Kersvader, Moeder Kersfees en Rudolf sal groot en klein met hierdie storie kan assosieer. Tog het ons 'n paar nuwe karakters wat opwinding en drama belowe.

Kersvader is nou al 150 jaar oud en beleef 'n "mid-life crisis" wat die hele Noordpool op sy kop draai.

Kom lag lekker saam vir die manewales wat die elfies en takbokke aanvang in rebellie hierteen en kyk of iemand tog Kersfees sal kan red.

DIRECTIONS

Kansel(w)eer Kersfees
Doxa Deo Fichhardtpark
29 Van Iddekinge Ave, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317
Get Directions