Family friendly
Skinkbord Verf
Sat Oct 28, 15:30 - Sat Oct 28, 17:00
PNA Kalahari
ABOUT
Kom maak jou eie skinkbord!
Maak 'n geskenkie vir mamma, pappa, ouma of oupa vit Kersfees.
Of kom maak jou eie glow in the dark snack skinkbord.
Bring jou verbeelding en tannie Angelique help jou om dit op 'n skinkbord te sit