Lemmetjie
Fri Oct 20, 18:00 - Sat Oct 21, 19:00
Adam Small Theatre Complex
ABOUT
“Alicia is 12 weke swanger, die laaste wettige afsnypunt vir aborsie. Op die vooraand van haar moet-troue met vervelige Hennie, val haar kaartehuis inmekaar. Sy twyfel skielik oor alles waaroor sy eens op 'n tyd gedroom het. Sy word ingetrek in 'n blurry spiraal van vinnig-opeenvolgende gebeure en absurde karakters wat al haar vrese en verwagtinge oor moederskap ontbloot. Alicia voel die druk. Sy moet 'n besluit neem - met die horlosie wat tik.”
DIRECTIONS
Lemmetjie
Adam Small Theatre Complex
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7602
Get Directions