Family friendly

Jaid River @ Familiehuis

Mon Dec 18, 18:30 - Mon Dec 18, 21:00

FHC Garden Route

ABOUT

Jaid River (Jeanlie Minnie) is ’n Suid-Afrikaanse kunstenaar. Sy is in Potchefstroom gebore, grootgeword in George en woon tans in Pretoria. Dié jong musikant en liedjieskrywer het in 2016, op die ouderdom van sewentien, begin optree by markte en restaurante en In dieselfde jaar reeds die geleentheid gehad om ’n verhoog te deel met oa Joshua Na Die Reën, Lizandra Winter en Len Muller. Meer onlangs, was sy ook een van twaalf finaliste in Jannie du Toit se Nuwe Baadjie-kompetisie. Haar debut album 'Verlanger' wat liedjies soos 'Duisend Jaar Van Nou' en 'Stad Van Verlange' insluit, is op alle digitale platforms beskikbaar. 


https://linktr.ee/jaidriver

SPOTIFY

DIRECTIONS

Jaid River @ Familiehuis
FHC Garden Route
91 Meade St, George Central, George, 6530
Get Directions