No under 16s
GROET DIE GROTMAN 2
Fri Nov 10, 19:00 - Fri Nov 10, 21:00
KOMPAS GEMEENTE
ABOUT
GROET DIE GROTMAN hou steeds die rekord vir die Afrikaanse teaterproduksie wat die meeste vertonings oor die langste tydperk gehad het … meer as 1 000 vertonings oor 10 jaar! Lefra het die Grotman nou vir die afgelope agt jaar laat rus in sy grot … tjoepstil! Maar toe vanjaar spring daar ‘n nuwe Grotman uit wat sê: “Hier is ek weer. Ek is uit my grot uit en het baie nuwe stories om te vertel! Dis 21 jaar later!