Tue Oct 17, 19:00 - Tue Oct 17, 22:00
Langkloof Roses Farm
Kom geniet 'n piekniek konstert saam met Neil Nachtrein, Afrikaanse sanger en liedjieskrywer uit die hartjie van die Vrystaat.
Hou vas jou hart, Neil gaan jou saamvat op 'n reis.
Mini Chatcuterie boks beskikbaar vir 2 @R160
Kontant kroeg beskikbaar