Nataniel | Kersfees met wie?

Sat Nov 18, 10:00 - Sat Nov 18, 11:30

Laerskool Stellenbosch

ABOUT

Nataniël praat oor Geloof, Geselskap en Gevolge. 


Met familie? Met vriende? Alleen?

Hoe en waar vier ons Kersfees? En hoekom? 


Vir ’n derde keer besoek Nataniël Stellenbosch in November en word ’n nuwe Kerspraatjie aangebied. Vol vrae, antwoorde, kwellings, kwinkslae, hartseer en humor. 


Woon dit by!  

Asem in, asem uit!

Ons soek saam na genade en genesing aan die einde van nog ’n wilde, wilde jaar.


[ Hierdie vertoning word aangebied in samewerking met Stellenbosch Gemeente vir die Stellenbosch Basaar. ]

DIRECTIONS

Nataniel | Kersfees met wie?
Laerskool Stellenbosch
Endler Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
Get Directions