No under 18s

Spoegwolf by Railways Cafe, Irene

Fri Oct 20, 18:00 - Fri Oct 20, 23:00

Railways Cafe

ABOUT

Spoegwolf speel 'n intieme show by die legendariese Railways Café in Irene, Pretoria.


Vrydag 20 Oktober 2023.


Kaartjies is beperk!


Kom kuier vroer die middag met lekker bands heel aand, Spoegwolf sal 21:00 op die verhoog wees.


Kaartjies R290pp.


Meer inligting, kontak Railways Café.

Ongelukig geen onder 18s nie.

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf by Railways Cafe, Irene
Railways Cafe
2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157
Get Directions