Franna Benadé sing in die Paarl
Fri Oct 13, 19:30 - Fri Oct 13, 21:00
Ou Meulteater // Old Mill Theatre
ABOUT
Franna Benadé is ’n musikant en aanbiddingsleier met 9 albums op sy kerfstok. Hy het in die 80’s naam gemaak as deel van ’n musiekduo saam met sy broer Innes, en oor die jare het hy ’n geliefde solo-kunstenaar geword in die Afrikaanse musiek-industrie.
Franna is bekend daarvoor om musiek te skryf wat mense nooi om saam te sing, en in Oktober gaan hy sy sangtalent en veelsydige oeuvre deel tydens ’n spesiale vertoning by die Paarlse Ou Meul Teater.
Kom kuier saam vir ’n ontspanne en gesellige aand in die Boland en skop die naweek af op ’n goeie noot.
- Verversings sal voor en na die vertoning te koop wees.
- Kontak Mia Lombard by 082 323 3962 vir navrae.
Franna Benadé is a musician and worship leader with 9 albums under his belt. He made a name for himself in the 80s as part of a music duo with his brother Innes, and over the years he has become a beloved solo artist in the Afrikaans music industry.
Franna is known for writing music that invites people to sing along, and in October he will share his singing talent and versatile oeuvre during a special show at the Paarl Old Mill Theatre.
Come and visit for a relaxed and sociable evening in the Boland and ring in the weekend on a good note.
- Refreshments will be available for purchase before and after the show.
- Contact Mia Lombard on 082 323 3962 for enquiries.