Family friendly

STRAATFEES 2023

Sat Oct 28, 07:45 - Sun Oct 29, 00:00

Laerskool Rustenburg en Impala Rugbyvelde

ABOUT

Kom kuier saam en ervaar die grootste fees van die jaar.


Hierdie fees is vir oud en jonk. Moet nie uitmis nie! Dit gaan 'n naweek van puik vermaaklikheid wees met ongelooflike kunstenaars en 'n oorvloed van stalletjies wat op jou wag.


Musiek om jou siel te voed! Van die beste kunstenaars, insluitend Steve Hofmeyr, Lianie May, Franja du Plessis, Wikus Botma, Klipwerf Orkes, en nog meer.


Stalletjies en nog meer stalletjies! Heerlike kosstalletjies, vermaaklikheid- en aktiwiteitstalletjies, daar is iets vir elke smaak. Kom ontdek!


Kom bederf jouself en jou familie.

DIRECTIONS

STRAATFEES 2023
Laerskool Rustenburg en Impala Rugbyvelde
170 Fatima Bhayat St, Rustenburg, 2999
Get Directions