No under 23s

HIER'S JOU KANS OM N BESIGHEID TE KAN BEGIN! HIERDIE WEBINAAR IS SLEGS IN AFRIKAANS!-07 OKTOBER 2023

Sat Oct 7, 10:00 - Sat Oct 7, 11:45

BEGIN JOU BESIGHEID IN AFRIKAANS!

ABOUT

Mense wil nie meer aftree op 60 en daarna die res van hulle lewens spandeer om hulle teleurstellings te tel nie, terselftetyd heeltemal afhangende van hul pensioen.


In die huidige ekonomiese situasie is daar min werk beskikbaar. Baie mense dink dat aangesien 'n mens elke dag die gevaar loop om afgelê te word, hulle net so wel die gevaar kan loop om hul eie drome te volgen hul eie bekostigbare klein besigheid te begin en vir hul eie sak geld te maak eerder as die werkgewer.


Ons het die mees bekostigbaarste klein besigheid geleentheid  in Suid-Afrika!


Hoe weet jy ons  nuwe besigheids idee is ‘n goeie idee?


Ek glo jy het al vele male om ‘n braaivleisvuur gesit en gesels oor besigheid en idees rond gegooi. Of selfs beter, jy het hierdie spesifieke vriend wat elke week vorendag kom met nuwe besigheididees.

Hoe weet jy dit is ‘n goeie idee?

Wel die kort antwoord is, jy sal nie weet totdat jy dit probeer nie, maar tog is daar ‘n paar dinge wat jy kan oorweeg.

Het PPI ‘n goeie besigheidsidee raamwerk?

Ja inderdaad! Ons verskaf eiendomsdienste aan verskeie maatskappye, die publiek en regering instansies. Ons inkomste platforms is op Suid Afrikaanse eiendom wetgewing gebasseer en waar gaan jy n meer veiliger en amper gewaarborgde inkomste platform kry as wetgewing! Die regering doen dit met belastings ..Ons doen dit deur dienste te verskaf om Jan Alleman aan die regte kant vand die wet te hou!


Is daar bewys dat dit suksesvol is?

Natuurlik! Ons het in 2016 die konsep begin en daar is alreeds meer as 50 tuis kantore ge-open!


Is daar genoegsame kompetisie?

Jy mag dalk dink kompetisie is ‘n slegte ding, maar inteendeel is dit ‘n teken van aanvraag en dien dit as ‘n goeie besluitnemings maatstaf.

Kyk gerus op sosiale media hoeveel maatskappye het op hierdie soustrein geklim. Gelukkig is ons trein die Bloutrein van eiendoms inspeksie en audits!


Kan jy die idee vooraf toets met ‘n klein hoeveelheid mense en min kapitaal?

Natuurlik! Jy kan van so min as R9900-00 jou eie besigheid besit.


Pas die idee by jou en wat jy beplan om te doen?

Kom luister na ons afrikaanse webinar op 07 Oktober 2023 en kom vind uit!


Is dit moontlik om deur jouself gedoen te word en die hulpbronne tot jou beskikking?

Verseker! Jy het geen vorige ondervinding of spesiale kwalifikasies nodig nie aangesien ons jou daarmee gaan help.


Ons bied 12 inkomste platforms vir jou aan en jy deel in ons unieke Geaffilieërde bemarking

Vir die wat nie weet wat geaffilieërde bemarking is nie, dit is die promosie en blootstelling van ‘n produk of diens wat deur PPI besit word. Jy ontvang dan kommissie vir die verhoging in verkope van die produk of diens.


‘n Mondvol ek weet, maar hierdie dien as ‘n baie suksesvolle besigheidsmodel.

Jou materiaal wat ons vir jou skep is in die vorm van berigte, videos of oudio is jou besigheid se produk.

Indien jy hulpvolle advies lewer en voorgaan met waarde in ‘n nis waar jy ‘n probleem aanspreek kan jy baie sukses behaal.


Koop vir jou n aanlyn kaartjie by Quicket of bespreek direk op ons webtuiste vir hierdie unieke afrikaanse webinar op 07 Oktober 2023 om 10 uur!