ATKV-Natalia Afrikiti 2023
Sat Dec 2, 10:00 - Sat Dec 2, 20:00
ATKV Natalia Beach Resort
ABOUT
Afrikiti - Jou taal en kultuurfees.
ATKV-Natalia bied vanjaar vir die eerste keer die Afrikitifees op Saterdag 2 Desember 2023 aan.
Afrikitifees se slogan is:
Jou taal - en kultuurfees
Alle komponente van ons Afrikaanse kultuur word hierin vervat:
Kos en kos demonstrasies, wyn en "craft" bier, beeldende en uitvoerende kunste, skilder, orkeste, toneel, opvoedkundige aksies, soos slangvertonings, gemeenskap- en kunsstalletjies, gaskunstenaars, ponie ritte, potjiekos kompetisie en sommer nog vele meer!
Veilige gratis parkering is beskikbaar op die oord.
Feestye: 10:00 - 20:00
Reg van toegang word voorbehou