Laerskool Noord
Fri Nov 10, 19:00 - Fri Nov 10, 21:00
NG Kerksaal Knysna
ABOUT
Vlymskerp dialoog met skitterende akteurs maak hierdie ‘n vertoning wat elkeen sal laat skreeulag uit jou binnestes!
In LAERSKOOL NOORD is die personeelkamer ‘n tikkende tydbom met ‘n komiese kykie na wat werklik agter die swartbord gebeur!
In die woorde van Wim Vorster, bekende en bekroonde dramaturg en toneelkenner: “ Ilne Fourie se Laerskool Noord is by uitstek, die heel beste en heel snaakste komedie!”