FREE OPTIONS
Family friendly

NGK CITRUSDAL GEMEENTEFEES OP-DIE-BERG 5KM PRET DRAF/STAP

Sat Oct 7, 08:00 - Sat Oct 7, 11:00

PAARDEKOP BOERDERY

ABOUT

Op 7 Oktober 2023 vier Citrusdallers fees met die jaarlikse Gemeentefees Op-die-berg!


Hierdie jaar skop die verrigtinge af met `n vrolike 5km pret draf/stap om 08:00 VM vanaf die feesterrein op Paardekop. Die hele familie is welkom - inskrywings is R20 per persoon ten bate van die NGKerk Citrusdal.


Die roete neem jou deur prag boorde en natuurskoon bo-op die Piekenierskloof plato. Die koffiekroeg en musiekstasie sal van vroegdag af aan die gang wees & deelnemers sal beloon word met `n koue verversing aan die einde van hul draffie/stappie.



DIRECTIONS

NGK CITRUSDAL GEMEENTEFEES OP-DIE-BERG 5KM PRET DRAF/STAP
PAARDEKOP BOERDERY
Citrusdal
Get Directions