Family friendly

Mooi Maak van Binne na Buite - SAACA

Mon Sep 25, 09:30 - Mon Sep 25, 12:30

Lieu de Grace Venue

ABOUT

‘n Fondsinsamelings oggend vir die Suid-Afrikaanse Diere met Kanker Organisasie (SAACA), saam Helene Olivier (Prettybelle Mom-fluencer), Marijke Coetser (Aktrise, Motiverende Spreker & MC fitness & beyond), Wanzel Bruwer (Blooming Dieetkundige & Mev. SA finalis) sowel as Louise Volschenk (Halouw Make-up Academy).


Leer hoe om uitrustings te kies wat beindruk, gesonde kospakkies te pak, grimering tegnieke vir elke dag en hoe om jouself te motiveer tot die beste jy!


‘n Drankie en ligte ete sal ook bedien word om 9:30-12:30 by Lieu de Grace Venue in Muldersdrift.


Hoop om alle dames daar te sien vir ‘n sprankel oggend vir SAACA.

DIRECTIONS

Mooi Maak van Binne na Buite - SAACA
Lieu de Grace Venue
172B College Rd, Krugersdorp, 1747
Get Directions