Family friendly

Everbush Adventures | Everbos Avonture

Thu Sep 21, 18:30 - Thu Sep 21, 20:45

Jack van Renen Hall

ABOUT

Don’t miss out on our fascinating production. Eversdal Primary School presents, “Everbush Adventures.”

Born on a farm next to the Everbush, Ugly will take you on a journey of self-discovery and acceptance. Follow him as he encounters many characters that will shape his view of the world and what matters most.

Sit back, relax, and be wrapped up in the story of the Ugly Duckling and his road to self-acceptance.

A performance experience suited for the whole family.

 

Moenie ons fassinerende produksie misloop nie. Laerskool Eversdal bied aan: “Everbos Avonture.”

Ugly is gebore op `n plaas langs die Everbos, en sal jou op `n reis neem van selfontdekking en aanvaarding. Volg hom op sy reis waar hy baie karakters teëkom wat hom sal help om sy siening van die wêreld te vorm en wat vir hom die belangrikste is.

Sit terug, ontspan en word vasgevang in die verhaal van die Lelike Eendjie en sy pad na selfaanvaarding.

`n Produksie geskik vir die hele gesin.  

DIRECTIONS

Everbush Adventures | Everbos Avonture
Jack van Renen Hall
Stepping Stones Rd, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions