Family friendly

Retief Burger

Sat Oct 14, 18:00 - Sat Oct 14, 20:00

Christensentrum AGS Elspark

ABOUT

'n Aand van lof en aanbidding saam met Retief Burger. Ons vier Jesus Christus, die Koning, wat Sy kerk deur die inperkings van die Covid-pandemie gesuiwer het en nou lei na oorwinning en herlewing. Nooit sal ons weer sluit nie!

DIRECTIONS

Retief Burger
Christensentrum AGS Elspark
84 Kingfisher Ave, Elspark, Germiston, 1418
Get Directions