Kekkelemoeeé
Thu Sep 21, 18:00 - Thu Sep 21, 19:00
AGS Kerk Moedergemeente
ABOUT
Bambini Montessori
Bied aan:
Kekkelemoeeé.
Oom Jan en tannie Sannie het ñ plaas.
Die Bambini maats gaan kuier op die plaas met al die diere.
Een kuiken raak toe soek.
Nadat die kuiken die hele plaas vol geloop het kry sy uiteindelik haar ma.
Nou is dit tyd vir jolyt op dié boereplaas!
Die kort 30 minute konsert is belaai met aksie en pret.
Dit gee vir al ons maats vanaf 1 jaar tot 5 jaar kans om hulle talente te wys.
DIRECTIONS
Kekkelemoeeé
AGS Kerk Moedergemeente
76 Jorissen St, Polokwane Ext 4, Polokwane, 0700
Get Directions