Francois van Coke Unplugged | Kapstadt Brauhaus Paarl

Thu Nov 23, 20:00 - Thu Nov 23, 21:15

Kapstadt Brauhaus Paarl

ABOUT

Francois se treffende akoestiese vertonings is baie spesiaal. Hy en sy kitaarspeler, Richard Onraet, voer ‘n versameling van liedjies op vanaf sy solo albums insluitend, “Dagdrome in Suburbia”, “Toe vind ek jou”, “Dit raak beter” asook Van Coke Kartel en Fokofpolisiekar treffers, ‘n "cover" of twee en nuwes van die 2022 Kanniedood album & 2023 se En Vriende EP.


DIRECTIONS

Francois van Coke Unplugged | Kapstadt Brauhaus Paarl
Kapstadt Brauhaus Paarl
90A Main Rd, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646
Get Directions