No under 16s

Vrou Ens. by Cafe Barcelona

Sun Nov 5, 12:00 - Sun Nov 5, 15:00

Cafe Barcelona

ABOUT

Mandri Sutherland, ook bekend as Vroudrie, se eerste eenvroustuk is spesifiek vir die huiskonsert-inisiatief geskryf, waar sy al meer as 100 keer in die leefruimtes van mense oor Suid-Afrika heen gespeel het. Die stuk is 'n kombinasie van storievertelling en uitspattige karaktervertolking. 


Mandri sê 'n ding soos dit is en sy sê dit in Afrikaans. Sy belig en gooi liefde, humor en vet op die Afrikaner-vrou se besware en waarhede. Sy sê 'n ding raak en sy sê wat die meeste van ons heel moontlik dink. Die show is nie net vir vrouens nie, so bring gerus jou man saam, maar los dalk net jou hond en kind by die babysitter!


12h00 vir 13h00*

Drank en kos sal te koop wees*


DIRECTIONS

Vrou Ens. by Cafe Barcelona
Cafe Barcelona
53 Thomson St, Colbyn, Pretoria, 0153
Get Directions