Family friendly

Lof & Aanbidding belewenis met Michael Lindt en vriende

Sat Sep 16, 18:00 - Sat Sep 16, 20:00

Koinonia Discipleship Training Academy, Mossel Bay Campus

ABOUT

Ons nooi jou uit na 'n aand van lof en aanbidding. Tydens hierdie geleentheid sal die lof en aanbidding deur Michael Lindt gelei word. Michael is die nuut-aangestelde Musiekdirekteur by Koinonia Discipleship Training Academy (KDTA). Vir hierdie lof en aanbidding belewenis het Michael van sy musikale vriende uitgenooi om as orkeslede op te tree. Ons sien uit daarna om hierdie lof en aanbidding belewenis saam met jou te geniet.