Kobus de Wet Gedenkdiens / Memorial Service
Fri Aug 18, 13:00 - Fri Aug 18, 16:00
Oosterlig
ABOUT
Live stream link: https://www.youtube.com/watch?v=sQuvZZ5Ti_w
Ons wil graag Kobus se lewe op Vrydag 18 Augustus 2023 om 13:00 herdenk en vier. Sal u asseblief aandui of u die gedenkdiens gaan bywoon deur vir elke persoon te bespreek. Geen beperking op getalle. Jy hoef nie jou kaartjie saam te bring nie, so moet asb nie die R3 opsies kies om die kaartjie na jou te sms nie. Die gedenkdiens sal op Youtube gestream word.
We would like to commemorate and celebrate Kobus' life on Friday 18 August 2023 at 13:00. Please indicate whether you will be attending the memorial service by booking for each person. No limit on numbers. You do not have to bring your ticket with you, so please do not choose the R3 options to sms the ticket to you. The memorial service will be streamed on YouTube.