Family friendly

Amira Willighagen: Die Beste van die Operas en Musicals (@ Die Centurion Teater)

Sun Oct 8, 15:00 - Sun Oct 8, 16:30

Die Centurion Teater

ABOUT

Aanhangers sal hierdie sopraan-sensasie onthou vanaf sy net 9 jaar oud was en Holland's Got Talent gewen het in 2013 met haar uitsonderlike nagtegaal-stem en sjarme.


Met uitverkoopte vertonings, "Encore" toejuigings en verhoeë wat gedeel is met ander finominale internationale kunstenaars is Amira Willighagen terug in Suid Afrika en reg om die res van die jaar ons Suid Afrikaanse gehore en luisteraars te bederf met haar fantastiese stem en persoonlikheid. Sy kom sing die beste van die beste uit haar gunsteling musicals en operas en gaan die gehoor betower met elke noot en woord.


Amira het verlede jaar matriek geskryf en hierdie jaar uitgesit om eers rond te toer en haar bewonderaars te ontmoet en haar talent met elkeen in ons land te deel. Soos genoem kom sy reeds nou van 'n internationale toer, maar dit is nou die beurt van ons Suid Afrikaanse gehore om haar talent te beleef voordat sy volgende jaar begin studeer. 


Met Amira se terugkeer vanaf Nederland het sy afgeskop met 'n baie suksesvolle en uitverkoopte konserte, maar nou is dit Centurion Teater se gehoorlede se beurt om Amira se talent te ervaar.  

DIRECTIONS

Amira Willighagen: Die Beste van die Operas en Musicals (@ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions