No under 13s
Stiltetyd deur Marita van der Vyver (Eenvrou Toneelstuk) (@ Die Centurion Teater)
Sat Sep 30, 15:00 - Sat Sep 30, 16:00
Die Centurion Teater
ABOUT
Marita van der Vyver het self haar gelyknamige roman verwerk waarin ’n gesin deur ’n tragedie getref word.
Kort voor Hester Human, haar argitekman, André, en hulle twee kinders, Manon en Emile, na Frankryk vertrek om ’n huis in Provence te restoureer, verander hulle droom van ’n idilliese sabbatsjaar in ’n jaar van hartseer, pyn, verlange en stilte waarin hulle nie net die huis moet herbou nie, maar ook die gesin.
Met: Eloise Clasen
Vervaardiger: Drama Drama
Regie: Neels Clasen
Skrywer: Marita van der Vyver
DIRECTIONS
Stiltetyd deur Marita van der Vyver (Eenvrou Toneelstuk) (@ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions