No under 18s

Tollie Parton: Hoe om oor jouself te kom! (Splinternuwe Show!) (Centurion Teater)

Thu Nov 2, 19:30 - Fri Nov 3, 20:30

Die Centurion Teater

ABOUT

Tollie is terug met die volle storie – háár storie.


Hoe sy soos ’n feniks moes uitstyg bo die puin van kleindorpse huwelike, slapken-minnaars en braavleisdominees – ’n wyndoop vir die Afrikaanse vrou.


Hoe om oor jouself te kom is nie net ’n nuwe handleiding vir die Afrikaanse taal nie; dit is ’n bewapening teen die onbekende nuwe wêreld van gedeelde badkamers, voorname en selfrespek. 


Met Wynand Kotze 

Vervaardiger WEER-produksies 

Regisseur en Skrywer Nico Scheepers 

Musiek Loki Rothman 

Verhoogbestuur Cole Wessels 

Teksontwikkeling ondersteun deur Toyota US Woordfees & NATi


DIRECTIONS

Tollie Parton: Hoe om oor jouself te kom! (Splinternuwe Show!) (Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions