No under 13s

Die Ontelbare 48

Tue Sep 12, 19:30 - Sat Sep 16, 21:30

Adam Small Theatre Complex

ABOUT

Die Ontelbare 48 is 'n eenmanstuk uit die pen van Fiësta-wenner Wessel Pretorius. Dis Woensdagaand op 'n klein plattelandse dorpie in die Laeveld. Die skoolsaal word ingerig vir die maandelikse fliekaand. Agt-en-veertig dorpenaars vergader bymekaar, elkeen met sy eie storie, om The Sound of Music te kyk. Tussen hulle sit 'n moordenaar met 'n sluwe plan.

Dit is 'n mikrokosmiese blik op die alledaagse menslikheid wat ons almal, maak nie saak hoe anders ons dink of leef nie, eindelik saambind. 'n Satiriese drama wat die mens se uithouvermoë vier.


Geen O/13 Taal

DIRECTIONS

Die Ontelbare 48
Adam Small Theatre Complex
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions