Linden Fanpark 23 September 2023

Sat Sep 23, 17:00 - Sat Sep 23, 23:00

Hoërskool Linden Sportveld

ABOUT

Kom kyk saam met ons die Wêreldbeker wedstryd tussen die Springbokke en Ierland op Hoërskool Linden se grootskerm!


  • Wedstryd skop af om 21:00 en hekke open 17:00 en sluit om 23:30.
  • Toegangsfooi sluit 'n sak charcoal, parkering en koelerboksfooi in.
  • Braaigeriewe word voorsien, bring asb. net eie eet- en drinkgoed, kampstoele en eetgerei saam.


Bring jou vriende, familie en gesin en kom geniet die wedstryd saam met ons!

DIRECTIONS

Linden Fanpark 23 September 2023
Hoërskool Linden Sportveld
1945 6th St, Linden, Randburg, 2194
Get Directions