No under 13s

Koos Kombuis (Live @ Die Centurion Teater)

Sat Sep 30, 19:30 - Sat Sep 30, 20:30

Die Centurion Teater

ABOUT

Koos is terug! Ja, met populêre aanvraag en na 'n uitverkoopte vertoning in Maart 2023, kom Koos Kombuis weer Centurion Teater toe!


Dit beloof weereens om een lekker jol en ervaring te wees soos net hy kan!


"Dit bly een van my gusteling plekke," het Koos op navrae gereageer. "Dis meer 'n kuier met pelle as enige iets anders! Ek sien uit na n intieme, persoonlike konsert, en ek sal graag weer n paar liedjies van my nuwe solo-album, "Nag van die Honde", wil speel!"


Dit sal sekerlik darem ook moontlik wees om Koos te vra om ook van sy ou bekende liedjies soos "Lisa se Klavier" te sing...



DIRECTIONS

Koos Kombuis (Live @ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions