Vrouedag met Riana Nel en Mariette Loubser
Wed Aug 9, 09:00 - Wed Aug 9, 11:30
Hawkie de Villiers Sentrum, Laerskool Stellenbosch
ABOUT
Laerskool Stellenbosch vier Vrouedag! Riana Nel gaan gaste betower met 'n onvergeetlike opvoering en Mariette Loubser tree as inspirasie gasspreker op. Hierdie twee dinamiese vroue gaan verseker dat dit beslis 'n oggend om te onthou is.
Gaste word bederf met ligte verversings. Daar is ook wonderlike stalletjies met iets vir oud en jonk en die dekor vir die oggend beloof om iets baie spesiaal te wees.
Hierdie oggend word in die Hawkie de Villiers Sentrum van Laerskool Stellenbosch aangebied en neem 'n Amfiteater-styl aan.
Deure maak reeds 08:45 oop.
Kom kuier gerus saam.