No under 13s

Manne Lofprysingsaand

Fri Aug 18, 17:30 - Fri Aug 18, 20:00

Volle Evangelie Kerk, Witrivier

ABOUT

Franna Benade lei hierdie lofprysingsaand by die Volle Evangelie Kerk in Witrivier. Daar sal ook getuinisse wees van Andre Fouché en Jaco Labuschagne van die Pumas rugbyspan.


Bring jou seun, broer, vriende en kolegas dat ons saam die Here se naam kan groot maak en na die tyd lekker kan kuier. Die prys sluit 'n ligte maaltyd in.

DIRECTIONS

Manne Lofprysingsaand
Volle Evangelie Kerk, Witrivier
22 Ruimsig Rd, Kingsview, White River, 1240
Get Directions