Bernice West live by Kapstadt Brauhaus Paarl

Wed Sep 13, 19:30 - Wed Sep 13, 20:45

Kapstadt Brauhaus Paarl

ABOUT

Dalk is dit die sproete, dalk is dit die goue afro, dalk is dit die groen oë of die hoë note. Dalk is dit die Retro styl of die unieke lirieke - Dit is die einste Bernice West.


Bernice spog met 'n verskeidenheid nommer een enkelsnitte maar ook met 2 nommer 1 Albums agter haar naam. Die verskeidenheid in haar musiek maak dat sy perfek by enige geleentheid aanpas, of dit nou 'n rock verhoog of 'n akoestiese vertoning is, beloof sy om die gehoor te verstom met een van die sterkste stemme wat ons land het om te bied.


Sy het deelgeneem aan die Gelofte Musiekbyspel en staan bekend as naas wenner van KykNet se realiteits reeks 'Maak my Famous'.


Waar: Kapstadt Brauhaus Paarl

Wanneer: Woensdag, 13 September, 19:30 vir 20:00

Adres: 90A Main Road, Hoog-En-Droog, Paarl

DIRECTIONS

Bernice West live by Kapstadt Brauhaus Paarl
Kapstadt Brauhaus Paarl
90A Main Rd, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646
Get Directions